AVO Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Firth Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
AVO Kothuis is ideaal vir gesinne en vriende wat saam reis, vir sakemanne, en ook vir studente wat navorsing doen aan die Universiteit van Kaapstad. Daar is 'n verskeidenheid besienswaardighede in die omgewing, soos die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine, gholfbane, strande en die Cavendish Square Winkelsentrum.
Die kothuis het sy eie privaat ingang en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe en die eenheid word drie keer per week skoongemaak. Hierdie troeteldiervriendelike eenheid bied volle toegang tot dienste soos Netflix, Disney Plus, YouTube, Google Play en gratis WiFi.
Daar is 'n privaat patio met 'n braai-area, en veilige onderdakparkeerplek van die straat af word voorsien.
AVO Cottage is geleë naby Mowbray en Rondebosch Gholfbane, Newlands Rugbyvelde, WPCC en WP Squash, die Universiteit van Kaapstad, die Rooi Kruis Kinderhospitaal en Vincent Palotti Hospitaal.
AVO Cottage is 12 km vanaf die CPT Internasionale Lughawe, 3.2 km vanaf Newlands Rugby- en Krieketstadion, 1.7 km vanaf Mowbray/Rondebosch Gholfbane, 1.6 km vanaf WPCC, 2.6 km vanaf UCT, 600 m vanaf die Rooi Kruis Kinderhospitaal, 2.8 km vanaf Vincent Palotti Hospitaal en 900 m vanaf Woolworths Food.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 3 Firth Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink AVO Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Firth Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang