Avocet Nest Thesen Island
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A35, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Avocet Nest Thesen Island bied verblyf op die waterkanale van Theseneiland.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die badkamers het storte en een het ook 'n bad.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels en die kombuis lei na 'n houtdek met 'n etenstafel en 'n gasbraai. Hout word voorsien.
Daar is 'n klein omsetter wat krag aan die TV, WiFi en lamp voorsien. Alle lampe in die slaapkamers het herlaaibare gloeilampe.
Gaste kan die waterweë met die kano verken. Die eenheid word nie skoongemaak nie, maar 'n skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste verskaf word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- A35, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A35, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang