Avondrust Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
In die hartjie van Graaff-Reinet lê die Avondrust Gastehuis, 'n imposante gastehuis, gebou in 1911, en bied jou 2000 vierkante meter se genadige lewe as sy filosofie. Die Karoodorp Graaff-Reinet, wat in 'n lus van die Sondagsrivier vasgevang is, is die tuiste van sowat 200 nasionale gedenkwaardighede. Om elke hoek en draai word 'n stukkie geskiedenis aan die besoeker geopenbaar. Avondrust Guest House is binne maklike afstand vanaf alle winkels, museums en restaurante in Graaff-Reinet.
Verblyf word gebied in individueel gemeubileerde gastekamers wat almal en suite-badkamers en privaat ingange het wat na die rustige tuin lei. Alle kamers spog met ruimte, privaatheid en gerief.
Gaste kan gebruik maak van 'n groot swembad wat oor die berge uitkyk. Die gastehuis bied ook 'n tuin, 'n speelarea vir kinders en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 40 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Avondrust Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang