Avondsrus
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4042 Ferraria Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avondsrus is in die skilderagtige Bettysbaai geleë. Dit is naby Stony Point en net 500 m van Silversands Beach af. Dié gastehuis is gemaak vir stadsjapies wat smag na 'n rustige wegbreek.
Die gastehuis het 2 eenhede en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en dubbelbed. Dit is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware, en koffie, tee, beskuit en ontbytgraan word voorsien.
Avondsrus 1 is op die boonste verdieping en het 'n buitetrap en 'n balkon met 'n uitsig na die ooste op die berge en oor die see. Daar is 'n volle badkamer en die stort is nie apart nie.
Avondsrus 2 is op die grondverdieping met sy eie ingang en toegang tot die tuin. Daar is 'n volle badkamer met 'n aparte stort.
Skoon drinkwater is beskikbaar en ons het nie waterbeperkings nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
At Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 4042 Ferraria Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Avondsrus het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4042 Ferraria Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang