Successfully reported

Avonsrus Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
David B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent. A wonderful 2-night stay in a uniquely restored farm house. Friendly host who assisted us with good advice and immediately made us feel at home. Well worth it for an overnight or extended stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Oornag oppad Namibië toe. Baie lekker gebly, gemaklik en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Goeie waarde vir geld. Vriendelike diens. Ons het verskriklik lekker daar gebly. Dit is skoon en netjies. Daar is genoeg spasie vir twee baie kleuters. Die eienaar se seuntjie het tot van sy speelgoed gebring vir die kinders om te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennet L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Best experience in a long time. What a gem! All exceeded our expectations. The host was very kind and helpful. Best experience in a long time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delis H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Uitstekend toegerus en met genoeg spasie vir rolstoelbeweeglikheid. Ja, baie lekker. Vriendelike, persoonlike ontvangs deur gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ongelooflike mooi plekkie! Die plekkie het al ons verwagtinge oortref! Ria-Lize het ons onmiddellik met ons aankoms laat tuis voel. Avonsrus is ongelooflik mooi en goed toegerus. Mens kan sien dat daar aandag gegee is tot in die fynste detail. Die kuierarea buite was ook 'n hoogtepunt gewees. Ons sal beslis terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende waarde vir geld. Ruim, skoon, netjies en ten volle toegerus. Ria-Lize gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lene V
1 nag
5.0
Apr 2024

Mooi plekkie. So 'n lieflike plekkie. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
1 nag
5.0
Feb 2024

We loved it. We had a lovely overnight stay at Avonsrus Guest House. The place was so clean, equipped with air conditioners, well-equipped in general, and beautiful surroundings. Our host was really accommodating and friendly. I recommend staying here with friends or family!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Uitstekend! Ons was op 'n twee weke 'road trip' deur die Noord-Kaap, Weskus en Karoo en het by nege verskillende oornagplekke gebly. Na afloop van ons vakansie was ons hele gesin dit eens dat Avonsrus die hoogtepunt van ons vakansie was. Baie dankie aan Ria-Lize vir so 'n aangename en spesiale verblyfervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

RIA-LIZE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 795
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 795
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 795
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 1218, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAITTDppoklJL5QFGX04C09e1KOgczIetMNLT2u0kKvCT53CYoyD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 795 per nag, vir 8 mense 67 5 1 5 Plot 1218 Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.663612200846 20.423422169312
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang