Successfully reported

Away in McGregor

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Monique V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fabulous! Lovely relaxing weekend. Everything we needed and more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Die wegbreek was kosbaar en heerlik, in 'n pragtige huis op die platteland. Ons was 'n familie en elke groep het hul eie kamer en badkamer gehad. Sandra was wonderlik en die hoeveelheid kontak perfek. Dit was lekker om iemand wat die dorp ken naby te hê. Alles was silwer skoon, die beddegoed en handdoeke pragtig, die foto's was presies reg en die stoep 'n stukkie lavenis laat in die somermiddag. Pak wel 'n skerp mes in. Die WiFi het my dogter gered as die grootmense te veel twak begin praat het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Most enjoyable. It was wonderful. Had everything you needed for a chilly stay, including an indoor fireplace and a new undercover braai. Perfect for 3 couples. Would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Attila K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Wonderful family retreat. We had a great stay in McGregor and really enjoyed the house. Sandra was exceptionally helpful and friendly, making our stay that much more enjoyable. The cottage was perfect for us, and the living area gave us plenty of cosy time to be together as a family. Our only comment would be that the traffic from the main road was unexpectedly noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alison M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Comfortable stay with secure parking. The house is comfortable. We loved the 3 ensuite bathrooms and the games to play. The WiFi setup was super. Neighbour communicated very well and was truly helpful. McGregor is rustic and rather noisy on a Friday evening. Bedside lamps and a less noisy fan in the main bedroom would have been appreciated. Also, some extra toilet rolls and air fresheners. The positives outweigh the negatives.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Megan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

We were a family of six and enjoyed a very happy stay at Away in McGregor. Ry happy weekend. Our stay for 3 nights was very pleasant despite the weather being very cold and wet. With the fireplace, additional blankets, and heaters, we felt very comfortable. The undercover outdoor braai is great, and the indoor cooking facilities could be improved. We were made to feel very welcome by the host, who was available if we needed her for any assistance. Our suggestions to make guests more comfortable with some small items were welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devon B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Will be back soon! Really enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Salig, gerieflik en gesellig. Heerlike huisie! Al die geriewe wat jy benodig in 'n keurig versierde, gesellige ruimte. Die klein plesiertjies: sagte handdoeke, goeie matrasse, gemaklike bank en stoele, luukse linne, ruim badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andriëtte R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Dankbaar vir so 'n lieflike wegbreek-plekkie vir 'n groter gesin! McGregor is al vir baie jare een van ons gunsteling plekkies vir 'n rustige wegbreek-naweek en hierdie keer het ons in die lieflike, ruim, pragtig-ingerigde 'Away in McGregor' tuisgegaan. Die dekor is keurig, die huis is ten volle toegerus met alles wat ons moontlik kon nodig hê en die kaggel was hemels toe dit Saterdag skielik koeler geword het. Ons het op die reuse onderdak stoep gebly en die uitsig oor die lieflike kothuis-tuintjie was balsem vir die siel. Die huis is in die onderste deel van die dorp geleë en reg op die hoofstraat, maar dit het puik sekuriteit en as die voordeur toe is, pla die verbygangers se geselsies glad nie. Ons en ons vier kinders het die bord- en tuinspeletjies ook baie geniet. Nog 'n groot lekkerte was die feit dat elke kamer sy eie badkamer het. Ons het op die ou end lieflike weer gehad na die koeler Saterdag en soos reeds genoem die stoep en tuin baie geniet, maar met die kaggel, gasverwarmer, paneelverwarmers en ekstra dik komberse sal 'n winter-kuiertjie hier net so lekker wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Voortrekker Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4daccd89e51cd7c58da1341f0ef68d95307c7fb43efe18112f70b999bd68f5db792f360d736024e1083ff1b5d63b9b80c654?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 17 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9443024 19.83164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang