Successfully reported
+12

Awesome Hartenbos Holiday Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bayview Centre, Benton Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Awesome Hartenbos Holiday Apartment is 'n eenheid op die eerste verdieping, net 'n kort entjie van die ongerepte kuslyn en minute van die hartjie van Hartenbos en Mosselbaai af. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende seewegbreek.

Die woonstel met lugversorging bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 3 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer met 'n rusbank en TV, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser in. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief.

Gaste kan die balkon en braaigeriewe geniet, en veilige parkering word voorsien. Die strand, winkels en restaurante is almal binne 5 minute se stap. Die Seefront-winkelsentrum en waterpark is ongeveer 7 minute per motor weg, en Mosselbaai is minder as 10 minute weg, wat hierdie woonstel 'n goeie basis maak om die Tuinroete te verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leoni Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Bayview Centre, Benton Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Awesome Hartenbos Holiday Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bayview Centre, Benton Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7453d836658cc1d75b44983c126d3d978ce0a0f34365a33c080d43fef541f0237bf689d5ef9383fc2f7ccca71bc0306784a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Bayview Centre Benton Road 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.1386517772 22.110350846518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang