Successfully reported
+57

Awimaweh Resort

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elim Farm, Off the R26, Tweespruit, 9770, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Awimaweh is 'n oord en konferensiesentrum geleë in Tweespruit op die oewer van die Armenia Dam en bied manjifieke uitsigte oor die dam en die omliggende berge.

Selfsorgverblyf word gebied in volledig toegeruste chalets met lieflike uitsigte oor die dam, en basiese vissermanrondawels wat naby die water geleë is. Die chalets beskik oor 'n kombuis met 'n mini-stoofoond, 'n yskas, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Hulle is goed toegerus vir selfsorg en elkeen het hul eie braai-area. Die rondawels is baie basies maar gemaklik, wat hulle ideaal maak vir vissermanne, en elkeen bevat 'n yskas, 'n stoof en 'n ketel.

Die oord het 'n 300-sitplek-restaurant op die perseel met uitsigte oor die dam, asook 2 swembaddens. Die oord bied baie doendinge om jou en die kinders besig te hou, insluitend visvang, putt-putt, voëlkyk, opelug skaak, wildkyk en perdry. Awimaweh het ook 'n konferensiesaal met sitplek vir tot 300 afgevaardigdes, asook 'n troukapel.

Dít is wat jy hier sal kry

Skoonmaakdiens

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.3
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Elim Farm, Off the R26, Tweespruit, 9770, Vrystaat
  • Gaste dink Awimaweh Resort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elim Farm, Off the R26, Tweespruit, 9770, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhODRhM2FjLTBhMGYtNDM5YS04YjdmLTdhNWVkZDdiOGFkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 34 5 1 4 Elim Farm Off the R26 9770 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.339526090478 27.147902291016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang