Successfully reported

Ayrshire Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Vikash M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Just amazing! Most beautiful mornings, stunning evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Comfortable, clean and peaceful. Absolutely wonderful stay with an amazing sunrise. Linda was extremely helpful and quick to see to our needs. The rooms were comfortable and ample firewood was provided to start the hot tub and fireplace. If you're looking to escape the hustle of the city, Ayrshire Cottage would be an option. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Dit was heeltemal te kort. Besonderse lekker plek! Die plaasatmosfeer is puik. Libertas Farm en die Ayrshire Cottage is 'n wegbreek wat maak dat jy met heimwee weer vertrek. Die natuur, die huis, die interieur, die gemak, die kaggel, Hot Tub, magdom hout is 'n ideale plek om te rus en ook lekker te kuier. Fantastiese natuurskoon, wandelpad en puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Pragtige, kindervriendelike verblyf met mooi uitsig en goeie geriewe. Ons verblyf was absoluut pragtig! Alles was netjies en skoon, en die plek is baie kindervriendelik – wat vir ons as 'n gesin so belangrik is. Die speelplek vir die kinders was oulik en goed onderhou, en hulle het ure daar deurgebring. Die verblyf was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir 'n gemaklike en ontspanne wegbreek. Die omgewing self is asemrowend – met berge in die agtergrond wat 'n rustige en prentjiemooi atmosfeer skep. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anwar D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2025

Would visit the accommodation facility again and recommend it to friends and family. The stay at Ayrshire Cottage was very pleasant and peaceful. Linda was very accommodating in answering queries speedily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Beeldskoon, baie om te doen, netjies en rustig. Mooiste plek, met baie om te doen. Plek is netjies en eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dankie dat julle ons seevakansie spesiaal gemaak het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Ayrshire Cottage
Dankie vir jou tyd en moeite om vir ons terugvoer te gee. Ons is baie dankbaar vir goeie terugvoer en altyd dankbaar wanneer gesinne en families die geleentheid gehad het om goeie tye saam te kon spandeer.

Octavia F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Amazing stay with a welcoming atmosphere. Everything was in good condition, nice and clean, and cozy. The kids loved the play area, and we had an amazing family weekend. The fresh cow's milk was the best! It's a lovely getaway to escape the city buzz. Linda is also an amazing host and always willing to assist. We would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Ayrshire Cottage
Dear Octavia. Thank you so much for taking the time to leave a very kind review. We appreciate it very much and these reviews mean a lot to the whole team on the farm (which I'll share with them). Hope to see you back on the farm. Linda

Antonie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Sal beslis weer terugkom! Wat 'n plesier! Ideaal vir families en jong egpare. Pragtige eenheid met mooi uitsig! Heerlike kuierstoep, kaggel, ens. Uitstekende kommunikasie en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Ayrshire Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer, Antonie. Ons waardeer jou moeite en tyd hiermee. Ons hoop ons sien julle gou weer op die plaas. Die Libertas Span

Handia H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Baie oulike plek. Bonuspunte: staproete, damme, braaiarea by dam, kanoe by dam, diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Les B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Was visiting the Wilderness, Knysna and George, so perfect location. Will highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seven Passes Road, Libertas Guest Farm, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fb7fd2a77bc89de98b0ecf6256bfcbcf4f5d854a45ba9a9d1b57432b6bdc5a17de011afbd623a6c7a584c3e45fe62f305e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Seven Passes Road Libertas Guest Farm 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937391928891 22.692454290482
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang