Azalea B&B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Wistaria Street, Azalea Park, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Azalea B&B is in die buurt Azalea Park in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth).
Verblyf word in 3 unieke kamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, asook tee- en koffiemaakgeriewe, badhanddoeke, 'n yskassie en TV met 'n USB-koppelpunt.
Gaste kan van die gemeenskaplike braai-area en kombuis gebruik maak. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en sal of by eetkamer by die hoofhuis bedien word of in die selfsorg-kombuis. Wasgoeddienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Veilige parkeerplek word agter 'n hek voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Thys Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 16 Wistaria Street, Azalea Park, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Gaste dink Azalea B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Wistaria Street, Azalea Park, Despatch, 6220, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang