Azalea B&B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Wistaria Street, Azalea Park, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Azalea B&B is in die voorstad Azalea Park in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth), geleë.
Verblyf word gebied in 3 individueel versierde kamers. Alle kamers is ingerig met 'n dubbelbed en het en suite-badkamers met 'n stort. Elke kamer is ook toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, badhanddoeke, 'n yskassie en 'n TV met 'n USB-poort.
Gaste kan van die gemeenskaplike braai-area en kombuis gebruik maak. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en sal óf in die eetkamer by die hoofhuis óf in die selfsorgkombuis bedien word. Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Veilige parkeerplek word voorsien vir gaste se voertuie agter 'n hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Thys Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 16 Wistaria Street, Azalea Park, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Gaste dink Azalea B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Wistaria Street, Azalea Park, Despatch, 6220, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang