Successfully reported
+44

Azra @ Quayside Apartments

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Kaapstad, in die pragtige en moderne De Waterkant-distrik, is Azra @ Quayside Apartments ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die sjiek woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.

Deur die skuifdeure kan gaste 'n oggendkoffie op die balkon geniet terwyl hulle die uitsigte inneem. Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike gimnasium en veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die woonstel ideaal geleë binne loopafstand van moderne kafees, restaurante, winkels en plaaslike besienswaardighede.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stay Amazing Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 48

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 34 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf180aefba173208abb72f1635b959f0b19446d93e15a0ca7d94368a62a4f4d960d5ce2206ac0f0de087f51a6c654ca2dbfc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 34 Prestwich Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.916731632982 18.420435620022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang