Successfully reported

Azura Sleep

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Estelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Stil, rustig, netjies, sal weer daar bespreek. Definitief, vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep
Baie dankie, jy maak my week.

Suzelle D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike diens en alles wat mens nodig het vir 'n paar dae in die Kaap. Baie lekker verblyf, gerieflik, naby Kaapstad en nie ver van die lughawe. Sal weer by Azura Sleep gaan oorbly. Rustig en veilige verblyf. Dankie vir alles, jy is 'n 5-ster gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep
Baie dankie, Suzelle, vir die mooi resensie. Dit word opreg waardeer.

Mariska B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

It was great. It was absolutely beautiful, and it's so peaceful. It's just a great environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep
Thank you for becoming a returning guest, we appreciate your review and kind words.

Crystalline W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Vredeliewend. Rustige eenheid, baie lekker gebly en Christo is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Barbra S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie aangenaam. Baie skoon en netjiese plekkie. Baie gerieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit opreg.

Tarryn B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Nice place. It was nice, neat and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Die eenheid is duidelik slegs ingerig om geld te maak, en nie aangename goeie verblyf nie. Ligging is goed, naby winkels en restaurante. Goeie plek vir 'n basis vir vakansie in die Kaap. Eenheid is 'n dubbel-garage wat omskep is in die selfsorg woonstel. Ons het die Kaap besoek in die winter en dit was nat en koud. Eenheid het geen matte, geen elektriese komberse of verwarmers nie, slegs die AC, waarvoor die eienaar R100 per dag ekstra vra (ons het al in tientalle selfsorgeenhede gebly dwarsoor SA, en dit is die 1ste keer ooit wat ons 'n plek teëkom wat ekstra vra vir sy AC!). Vir 'n handdoek by die wasbak, het ons 'n waslap gekry. Omdat daar 2 dubbelbeddens is wat reg teenoor mekaar staan, en die TV skuins teen die muur is, is dit ongemaklik om in die bed te lê en TV te kyk, en dit is wat mens moet doen, aangesien daar geen bank of stoel is om op te sit nie, slegs 2, wat lyk soos voetstoele/ottomans, met geen rugleuning nie. (soos op foto, maar ons het darem gedink daar is stoele ook). Die veiligheidshek kon nie sluit nie, slegs die glas-skuifdeur. Parkering is voor die huis, op plaveisel-area, met geen hek agter die karre nie. Omdat daar geen ventilasie of vensters is nie, is die eenheid bedompig en ruik erg na muf; iemand wat allergies is vir muf of sinusprobleme het, moet maar nie daar tuisgaan nie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Christo
Azura Sleep
Dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons waardeer eerlike terugvoer en is altyd bereid om waar moontlik te verbeter. Ons is jammer om te hoor dat u nie heeltemal tevrede was met u verblyf nie. Tog wil ons graag 'n paar aspekte in perspektief plaas: Die eenheid is onlangs volledig oorgeverf en het nuwe laminering gekry – juis om 'n vars en skoon omgewing vir ons gaste te skep. Ons verstaan dat u sensitief is vir muf – soos u self met aankoms gedeel het dat u uit vorige stede moes trek a.g.v. sulke probleme – maar ons het tot dusver geen ander klagtes van hierdie aard ontvang nie. Ons hou die eenheid gereeld skoon en goed geventileer. Wat betref die uitleg en geriewe: die opset is spesifiek ontwerp om vier volwassenes gemaklik te akkommodeer, insluitend TV-kyk vanuit die beddens. Die gebruik van ottomans eerder as vol stoele is 'n styl- en spasiekeuse, en dit word so ook in ons advertensiefoto's gewys. Ons het 4 badhanddoeke, 2 waslappe én 'n handwas-handdoek voorsien vir 2 persone – iets wat normaalweg as ruim beskou word. Wat die lugversorging betref: dit is 'n opsionele ekstra teen R100 per dag, juis omdat energie-uitgawes in die winter dramaties toeneem. Soos by baie ander selfsorgeenhede raak dit al hoe meer algemeen dat verwarming aparte kostes dra, veral by bekostigbare akkommodasie. Veiligheid is vir ons belangrik – daar is 24/7 kamera-toesig op die parkeerarea en 'n sleutel vir die veiligheidshek se slot was beskikbaar. Daar is ook parkeeropsie agter 'n hek op die perseel indien gaste dit eerder verkies – ons moedig ons gaste aan om ons met enige versoeke of bekommernisse direk te kontak tydens hul verblyf, sodat ons kan help waar nodig. Ons waardeer die positiewe kommentaar oor die ligging en dat die eenheid goed geleë is vir vakansiegangers. Ons spog met goeie terugvoer van talle tevrede gaste en is jammer dat u ervaring nie aan u persoonlike verwagtinge voldoen het nie. Vriendelike groete,

Hans J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Heel aangename en gemaklike verblyfplek met alles wat jy nodig het. Heel aangename en gemaklike verblyfplek met alles wat jy nodig het. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep
Baie dankie Hans vir die mooi woorde. Kom gerus weer. Groete

Lihle B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

It was great. The service was. It was great. We were treated with so much kindness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep
Thank you for your kind words. I'm glad you enjoyed your stay at Azura Sleep. Regards

Leon W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mei 2024

Christo was baie hulpvaardig, sal beslis weer by die gastehuis oornag. Kamer was ideaal vir my behoeftes, netjies en skoon. Ligging baie goed vir my doeleindes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christo
Azura Sleep
Baie dankie vir die resensie, Leon Walters. Kom bly gerus weer by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 125
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 125
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 125
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Ronelle Street, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe276a37f9a697366f059741d060f6923b00d2d189e11a5dec148981e5b112224fb9af52f474ae64d9a5c13c05d0bb0062208?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 23 Ronelle Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.898665931008 18.707374361655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang