Azzaria's
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chlamys Street, Langezandt, Struisbaai, 7270, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Azzaria's is in die Langezandt Fishermen's Village geleë, 'n bekoorlike landgoed in Struisbaai binne maklike bereik van die strand. Met een van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond, beloof hierdie gewilde klein vakansiedorpie witgekalkte vissershuise, kleurvolle vissersbote, 'n werkende hawe en baie kusbekoring.
Verblyf word gebied in 'n 3-slaapkamerhuis wat 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Daar is 2 slaapkamers wat met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die huis het 2 badkamers, albei met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv en 'n binnebraai-area. 'n Buitebraai-area is ook beskikbaar. Daar is geen WiFi nie.
Die hoofstrand is 'n fantastiese plek vir watersport soos kajakvaart, bootvaarte, branderplankry, lyfplankry, visvang en vlieërbranderry, asook skulp-versameling, strandwandelings en walviskyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Chlamys Street, Langezandt, Struisbaai, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink Azzaria's het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chlamys Street, Langezandt, Struisbaai, 7270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang