Successfully reported

B&B At Bloem

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Gert N
1 nag Gesin met klein kinders
1.8
Jun 2023

Pateties. Ek wag nou nog vir die eienaar se oproep terug. Ook geen terugvoer op WhatsApp nie. Plek is vuil, stink en een kamer se krag is 'n veiligheidsrisiko!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Dr Marthinus
B&B At Bloem
Middag mnr Nel Ek neem kennis van u resensie. Ek is baie jammer dat u n slegte ervaring in die kamer ervaar het. U gelde is terugbetaal. Ons is besig om u klagtes op te volg en reg te stel. Weereens baie jammer vir u ongerief. Beste wense

Molene S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Gerieflike netjiese kamers. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dr Marthinus
B&B At Bloem
Dankie kom gerus weer. Groete

Welma J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2019

Goeie waarde vir geld. Die kamers het als wat jy nodig het en is gerieflik ingerig, met 'n glasie port om jou welkom te laat voel. Al wat ek sou kon aanbeveel is dalk regte teelepels in plaas van plastiek. En 'n koekie seep in plaas van liquid is maar net my persoonlike voorkeur. Maar ons het lekker gebly en nooit gesukkel om die bestuurder in die hande te kry om die ander hek oop te maak vir ons sleepwa nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dr Marthinus
B&B At Bloem
Dankie, julle is altyd welkom. Beste groete

Sakkie C
1 nag Saam met vriende
3.2
Mrt 2019

Ek was teleurgesteld, want die kamers waarin ons gebly het was oud en alhoewel skoon, definitief nie wat op die foto's verskyn het nie. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Selina L
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2019

Place is very neat. Closer to shopping centre and emergency services. Good place to relax. Very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Dr Marthinus
B&B At Bloem
Thank you do come again. Keep well Marthinus

Karsten V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2019

Jy kry net waarvoor jy betaal. Dit is eintlik baie basiese akkommodasie en dit lyk asof die foto's op die webwerf 'n paar jaar gelede geneem is. By aankoms het die yskas nie gewerk nie, hoewel die personeel daarvan bewus was dat hulle nie bekommerd was nie en ons moes op 'n vervangingseenheid aandring. Die kombuis het nie enige eetgerei gehad nie, behalwe 2 waterglase, 2 koffiekoffers en 2 plastieklepels. Ons moes die personeel vra om die eenheid skoon te maak, daar was mierneste oral, voordat ons kon binnekom. Die WiFi in ons kamer was basies nie-bestaande en die elektriese bedrading van die geiser bo die stortkop was skrikwekkend. Ons het egter goed geslaap en ek dink dit is goedkoop oornagverblyf, maar nie aanbeveelbaar vir meer as dit (ons het 4 nagte gebly).

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Dr Marthinus
B&B At Bloem
The fridge was re-gassed the previous week but what the fridge man did not tell us is that it has an internal leak which can not be fixed. We do not market ourselves as self-catering and therefore only put plates out on request. We have changed to plastic spoons as the steel spoons are often taken away. With the drought of more than a year it seems like we have abnormal ants around. We are spraying and cleaning daily but often after the mornings clean you will find ant heaps in the afternoon. We have a wi-fi box in the room next door. We have been having signal problems lately and hope to switch to fibre this month. All our electrical work is done buy a electrician.

Anam M
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Okt 2019

The place was dirty and the beds were so uncomfortable. The place had dirty linen and the beds were so uncomfortable. No control over parking spaces.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Hanlie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Alles was netjies en reg vir 'n oornagstop. Dit is ‘n goeie plek as jy 'n troeteldier by jou het. Hulle kan doen met ‘n aircon, Bloem was baie baie warm. Maar daar was darem ‘n fan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dr Marthinus
B&B At Bloem
Baie dankie, kom gerus weer.

Alta L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Baie lekker gastehuis. Baie lekker gebly by B&B. Vriendelike diens en baie gasvry. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dr Marthinus
B&B At Bloem
Dankie kom gerus weer. Mooi ry. Marthinus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Dr Marthinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Jacobs Street, Universitas, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5adc890df2794022741a01f845c838b17a0b32e5afcb7622871da9dffe16d72ea80ea6f6a982791f1a9c2bf2f08a23299547?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 53 5 1 4 16 Jacobs Street Universitas 9321 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.118527550566 26.173049211502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang