Successfully reported

B My Guest

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Milmarie L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie netjies, gemaklik en vreeslik vriendelike mense. Ongelooflik lekker. Baie gemaklik en vreeslik vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randall L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Very nice. Our stay was very nice, rooms were very clean and cosy. The swimming pool is very close to the rooms, as well as the braai and outside sitting area. They just need to improve their WiFi connectivity; the connection was on and off the whole time of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

All I can say is it was absolutely amazing. It was the perfect place just to escape from busy routines in daily life. A place where you could just enjoy the peace and quiet and unwind and enjoy yourself. Good services and really value for your money. I recommend anyone to choose B My Guest for holiday accommodation. I will surely make use of them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Thank you for staying with B My Guest! It was great having you as our guests.

Bruno G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Awesome place for the overnight we had in Knysna. It was a pleasant stay in a sparkling clean apartment. There's a communal pool to use, Braai facility for each unit and it's very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Thank you for staying with B My Guest.

Helena C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

The place met our needs for the 3 nights. The stay was good. The WiFi did not work for us, but that did not deter us. We had a good time. The daily cleaning was an added bonus which I did not expect. Beautiful, clean white towels and the bedding as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

David D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Baie gerieflik. Swembad en braaigeriewe maak kuier nog meer gesellig. Was vir 2 nagte daar. Baie gemaklike, ontspanne verblyf. Alles byderhand. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
B My Guest
Baie dankie dat u te B My Guest tuis gegaan het! Dit was baie aangenaam om u as gaste te kon hê. Ons waardeer die terugvoering aangaande u verblyf met ons.

Gerhard K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2025

Baie gasvry en behulpsaam. Waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
B My Guest
Baie dankie dat u te B My Guest tuis gegaan het! Dit was baie aangenaam om u as gaste te kon hê.

Chrystal S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great. Stay and service were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Thank you for staying with B My Guest.

Gert M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Vinnig, eenvoudig, lekker. Die verblyf was presies wat ek verwag het. Ek dink dit is goeie waarde vir geld. Die mense was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Was baie gerieflik en rustig en dienste perfek. Ek sal enige tyd weer bespreek, perfekte diens en baie netjies en naby aan alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Goeie dag John Baie dankie dat u en u gesin tuis gegaan het by B My Guest.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 399

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Heron Way, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA136a1af4cb20115860df0b4fb68472512e86371ab4fecd87d0cf89f06193dc79851d52e9cd68dfb188ee193054bdc0552ab9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 26 Heron Way Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.04059 23.06904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang