B My Guest
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Heron Way, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
B my Guest is die antwoord vir diegene wat op soek is na bekostigbare verblyf sonder om gerief in te boet. Gerieflik geleë 2 km vanaf die middedorp en stapafstand van die Lagoon Walkway af, is B my Guest 'n ideale basis vanwaar hierdie spogtoeriste-area met alles wat dit bied kan verken.
Die gastehuis bied 8 kothuise wat oor die gemeenskaplike tuin met 'n swembad uitkyk. Alle eenhede is ten volle toegerus vir selfsorgdoeleindes en sluit geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi-internettoegang en 'n kombuisstyl kombuisie met 'n ondertoonbank yskas en stoof in. Die badkamers het óf 'n stort óf 'n bad. Alle kamers ontvang daagliks 'n basiese diens en linne word voorsien vir die duur van jou verblyf.
'n Rugsteunstelsel sal die ligte, TV en Wi-Fi aanhou tydens beurtkrag.
Dit word baie waardeer deur ons gaste is dat sommige hul eie omheinde tuinarea het met uitsigte oor die strandmeer deur die bome, individuele braaigeriewe en stoepmeubels. Parkeerplek van die straat af word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 399
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 26 Heron Way, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink B My Guest het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Heron Way, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang