Successfully reported

B30 Alikreukel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Deon G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great plek waarde vir geld! Eienaar het ook kort-kort gehoor of alles reg is. Baie lekker gebly en vakansie gehou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naydene G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Uitstekend en ontspanne. Ons besoek aan Alikreukel was net wat ons as gesin nodig gehad het; alles was perfek en een vir die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carly V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Great stay. Will definitely stay there again. Enjoyed the stay. Lovely apartment close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marda S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Heerlik en baie gerieflik. Ons het heerlik gebly. Die feit dat ons self handdoeke moes inpak, is egter nogal moeilik as jy George toe vlieg. Die skottelgoedwasser was definitief 'n bonus. Heloise het ook dadelik 'n plan gemaak toe die remote van die hekmotor nie wou werk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thenita F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2025

Uitstekend. Beter as wat ek verwag het. Vriendelike diens. Baie lekker, beter as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Baie netjies, gerieflik en volledig toegerus. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam om ons verblyf te vergemaklik. Nog 'n bonus was die "backup" battery wat load shedding meer draaglik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

PG S
Lang verblyf
5.0
Feb 2023

'n Heerlike kuier in a baie mooi eenheid met wonderlike geriewe. Die eenheid was baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig kan hê. Baie skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Godfrey L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Die woonstel was ideaal vir ons vakansie. Die ligging van die woonstel is ideaal en naby winkels, die strand en ander geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Veilig, skoon en ruim. Baie heerlik en veilig en baie netjiese plek en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Verblyf was baie goed en rustige admosfeer. Sal weer Alikreukel gebruik vir akkommodasie. Woonstel is seker een van die beste toegerus met alles en nog meer wat ons al ooit tee gekom het. Volpunte vir Heloise hiervoor. Ons was ook voor die tyd ingelig hoe om by die woonstel in te kom en Heloise het later opgevolg of ons tevrede met die verblyf is. Ons sal beslis weer hierdie woonstel wil gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 269

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAME9zWSlXWSXoG1AQO3CVvi8Vy665XzmJ0oNbkwgrj8AB1RyBfE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 47 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.126142535814 22.1154114604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang