B30 Alikreukel
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
B30 Alikreukel is geleë in Hartenbos, 'n voorstad van die gunsteling vakansiebestemming Mosselbaai. Die eenheid is net 200 m van die strand af geleë en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders.
Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 dubbelkamers op die onderste verdieping is, terwyl die derde kamer op die boonste vlak 2 enkelbeddens het. Daar is 2 badkamers. Die badkamer op die onderste verdieping het 'n bad en stort, terwyl die badkamer op die boonste verdieping slegs 'n stort het. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die woonstel is op die tweede verdieping geleë en is slegs bereikbaar met trappe. Die kompleks beskik oor 'n swembad en buitebraai-area. Dit is slegs beskikbaar vir gaste van Alikreukel, geen besoekers word toegelaat nie. Daar is ook 1 aangewese parkeerplek binne die kompleks.
Alikreukel is net 100 m vanaf die ATKV-speelpark met 'n verhitte binnenshuise swembad en waterglybane. Hartenbosstrand, Langeberg Mall, De Bakkestrand, Klein Brakstrand en Santosstrand is binne 5 km vanaf die eiendom geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Heloise Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 269
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink B30 Alikreukel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang