Successfully reported

Baardbos Private Game Reserve

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Charl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Magic tussen al die wilde diere. Wat 'n besonderse plek. Heerlik gekuier met diere wat heeldag om jou rondbeweeg. Die wildrit was baie spesiaal en Cristiaan was uitstekend. Weg van die daaglikse stres, julle sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izelda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very nice. Will stay there again. Very nice, peaceful, loving the view and the animals, and it's the first place we booked that had nice warm water with a gas geyser.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie O
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Beeldskoon, rustig, oortref alle verwagtinge. Onder baie moeilike persoonlike omstandighede was Baardos vir my 'n wonderlike plekkie om tot rus te kom. Dit is 'n ongelooflik mooi, rustige plek. Rove en haar eggenoot het geen moeite ontsien om seker te maak dat ek alles het wat nodig was om my verblyf onvergeetlik te maak. Ek sal vir seker weer daar wil vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rové
Baardbos Private Game Reserve
Baie dankie vir jou resensie, ons is baie bly jy het die rustigheid geniet. Ons sien uit om jou weer in die toekoms te verwelkom.

Steph J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful game reserve. Beautiful stay in one of the cabins. Nice and clean, everything that you need is in there. Lots of bok to spot from the balcony!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Loved it. Lovely stay. Should offer 1 night stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rus en vrede vir jou siel. Dit was stil en rustig, presies wat jy nodig het vir 'n wegbreek van die stad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Braam V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Aangename avontuur weg van die alledaagse besige lewe. Lekker gebly en geriewe baie goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianka M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Lekker wegbreek Ons het Baardbos baie geniet, die swembad was 'n groot pluspunt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannes F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Vrede. Heerlik af van die deurgetrapte pad. So besig as wat Stilbaai en Jongensfontein in Desember word, so vreedsaam is dit by Baardbos. Die veld is beeldskoon, die blyplek silwerskoon en die rus is heerlik. Ons het geslaap soos klippe. Die geriewe is basies maar steeds goeie waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Very, very enjoyable place to visit for peace and quiet while watching the animals. A great welcome and friendly advice from the owners. Thank you, much appreciated. The cottages are well situated to enjoy the game viewing from the balcony. Plenty of varied game to view close up and others which require walking the farm. We enjoyed it. Other attractions are the lapa under the trees equipped with everything except food for night time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rové Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kleine Jongensfontein, Off Main Road, Still Bay, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20c2ff0ec8546ee0d8123c880bb6a000a9adce611ff39b772608f6b734e8df6c3caf42a00337de229f7a35c0017e0f3b45cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 25 5 1 5 Farm Kleine Jongensfontein Off Main Road 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.394083407486 21.285009217613
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang