Successfully reported
+50

Babalala Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Rietbokspruit Farm 302 Portion 5, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Babalala Lodge bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in 'n rustige plaasomgewing net buite Naboomspruit. Genesteld in die hartjie van die skilderagtige Waterberg-streek, bied die lodge 'n ideale ontsnapping vir 'n ontspannende wegbreek, wat dit 'n goeie keuse maak vir beide vakansiegangers en natuurliefhebbers.

Verblyf word aangebied in 5 luukse kamers en 'n selfsorgplaashuis. Elke kamer bied slaapplek vir 2 gaste, terwyl die plaashuis slaapplek vir 10 gaste bied. Elke kamer het 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die plaashuis het 4 gemaklik gemeubileerde slaapkamers en 4 badkamers, waarvan 2 en suite is. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die luukse kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, terwyl die plaashuis 'n selfsorgkombuis het.

Gaste wat in die luukse kamers en plaashuis bly, het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, gratis WiFi en veilige parkering. Maaltye kan op versoek teen 'n bykomende koste gereël word en word in die hooflodge bedien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad

Ligging

  • R101, Rietbokspruit Farm 302 Portion 5, Naboomspruit, 0560, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Rietbokspruit Farm 302 Portion 5, Naboomspruit, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA111f6930d17d46f3dc83647b84237943c002b51d4f119ee873601679fc90650613382d8c0f95920d559b96900a14631318bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense R101 Rietbokspruit Farm 302 Portion 5 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.37143354557 28.708049982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang