Successfully reported
+22

Babylon’s Tower Shepherd Hut

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemel en Aarde Road, Nidderdale Farm 40, Hemel-en-Aarde Valley, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 860 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Shepherd's Hut is 'n eko-vriendelike, handgemaakte hut op gietysterwiele, gebou in die tradisionele styl van 200 jaar gelede. Hierdie selfsorg-toevlugsoord kombineer rustieke sjarme met moderne geriewe, wat dit perfek maak vir paartjies wat 'n romantiese wegbreek soek.

Die hut het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 2-brander-gasstoof, noodsaaklike eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Aan die voorkant van die hut bied 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels die perfekte ruimte om buite te eet of om jou oggendkoffie te geniet.

Die hut word omring deur 'n groot tuin en beskik ook oor 'n boma, ideaal vir gesellige nagte onder sterbelaaide lug. Gaste kan op warm somersdae in die gronddam afkoel. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dre Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hemel en Aarde Road, Nidderdale Farm 40, Hemel-en-Aarde Valley, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Babylon’s Tower Shepherd Hut het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 860
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 860
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemel en Aarde Road, Nidderdale Farm 40, Hemel-en-Aarde Valley, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12881cb6e12a398e30264fa14f32e6c52ec59cb21a9b5d3077e3e54d99256653283fb0ff2b2f1d6a9b27a90e65630a06248d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Hemel en Aarde Road Nidderdale Farm 40 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.330781 19.318201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang