Successfully reported
+26

Bailee's Place

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 981 Schapejacht Close, Langebaan Golf Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 690 R2 460 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bailee's Place is 'n ruim vakansiehuis wat in die pragtige Langebaan Gholflandgoed aan die Weskus geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, want dit beskik oor 'n sprankelende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n instapstort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale asook gratis WiFi.

Deur die glasskuifdeure is daar 'n toegeboude patio met 'n etenstafel met sitplek vir 10 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Hierdie spasie sluit ook 'n tafeltennistafel en 'n ingeboude braai in. Die stapeldeure maak oop op 'n sonnige patio met buitesitplek en sonstoele waar gaste bietjie son langs die swembad kan vang. Gaste het die gerief van toegang tot 'n ruim dubbelmotorhuis wat veilige en onderdakparkeerplek vir hul voertuie bied tydens hul verblyf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 63

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 981 Schapejacht Close, Langebaan Golf Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bailee's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 690
R 3 690 R 2 460
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 690
R 3 690 R 2 460
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 690
R 3 690 R 2 460
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 981 Schapejacht Close, Langebaan Golf Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87541c910f9b4c6de42d0f12cad2f57428c58bba5c93966931b963ce401cdecceddde8d0dfbd8a1809d02dbbca695e256918?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 690 nouVanaf R2 460 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 981 Schapejacht Close Langebaan Golf Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0700827 18.0478716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang