Successfully reported

Bains Lodge Apartment A39

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
John K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Veilig skoon. Die plek is baie skoon, veilig en ek sal elke keer teruggaan, dus dit is nou al my tweede keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Will definitely come again. Everything was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie netjiese en rustige plekkie. Die kamer was lekker warm gewees. Dit was presies wat ons nodig gehad het net om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven D
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jul 2025

Get what you pay for. Cleaners did not clean my room for 3 days. Baie basic, en het gedink die kamer sou daagliks darem skoon gemaak word. Nie een keer kom doen in die 3 dae wat ek daar was nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Charl W
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2025

Sal nie weer daar bly nie. Die matras was gedaan, baie sleg geslaap.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Louise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflik, bekostigbaar en skoon. Ideaal vir oornag slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Sal weer hier woon. Net buite Bloemfontein. Paar minute om in die middestad te kom. Baie lekker area en baie netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silas J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goeie rustige plek. Baie heerlik gebly. Plek is baie goed ingerig en baie stil. Parkering is goed en veilig. Het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker rustige verblyf. Baie dankie, het lekker gebly en sal definitief weer gebruik maak van die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaané V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Gemaklik. Ek het lekker gebly, maar die bed is baie ongemaklik, want ek en my man het na die middel gerol weens die gehawendheid van die bed. Die WiFi het nie gewerk nie, so ons kon nie TV kyk nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nicholas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Old Kimberley Road, Vredenhof small holdings, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c9f68730620572fddd5931145c4ac0c56c86bc44cf5e6034d3e391f90a8809fcc411c2a3c970e117fd75c552bac9afd86e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 31 Old Kimberley Road Vredenhof small holdings 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.076116567173 26.152360579526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang