Successfully reported
+18

Bain's Kloof Berghuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R301, Bain's Kloof Pass, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bain's Kloof Berghuis is 'n ouwêreldse kothuis langs die Bainskloofpas en is 15 km vanaf Wellington. Die Bainskloofpas is langs die R301 en bied direkte toegang vanaf Wellington na die Noordelike dorpies Ceres en Worcester in die Wes-Kaap.

Verblyf word in 'n bekoorlike kothuis gebied en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, rooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n privaat patio, braai-area en parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die area sluit wynproe, swem in nabye riviere, fietsry, bergfietsry en voëlkyk in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Lugversorging
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johan H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Lekker rustig en baie mooi, baie netjies en uitmuntende gasvrou.
Jan 2025
Shaun M
Saam met lewensmaat
5.0
One of the highlights of our stay was the warmth and friendliness of the people. Staying at Bainskloof Berghuis was a truly memorable e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Rochelle T
5.0
Amazing stay. What a lovely quiet place to stay. Isabella was a lovely host and I enjoyed every minute of the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Herman B
4.8
Rustig en lekker! Heerlike rustige tuiste in die berg.
Feb 2025
Lizelle S
Saam met lewensmaat
4.0
Pragtige natuurskoon en rustigheid weg van die stad se gedruis Eerstens wil ons net vir Isa en Dirk baie dankie sê vir hul gasvryheid. Hulle het ons d...
Sien meer
Okt 2019

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isabella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R301, Bain's Kloof Pass, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bain's Kloof Berghuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R301, Bain's Kloof Pass, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0iF8cE00WciobaM2CVjCuZdOplrif8O40yBnaAkVng8Su86nxC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 R301 Bain's Kloof Pass 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.618471823471 19.100486426057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang