Bakgat Blyplek
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7A and 7B New Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bakgat Blyplek is in Beaufort-Wes geleë, waar jy professionele diens kan geniet en hier weg kan voel dat jy 'n Bakgat-ervaring gehad het.
Verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede wat geskik is vir tot 8 gaste. Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 2 badkamers met 'n bad en stort, sitarea, lugversorging, WiFi en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf en stoof in. Dié eenheid het ook 'n kaggel, TV, DStv, patio en privaat ingang.
Ons het 'n sonnestelsel vir tye van beurtkrag. Gedurende daardie tye sal die lugversorging nie beskikbaar wees nie, slegs Wi-Fi, ligte en TV. Ons het gasgeisers en daarom is warm water deurgaans beskikbaar.
Elke eenheid het 'n buitebraai/braai-area en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Daar is 'n knus agterplaas met 'n plonspoel.
Kom geniet ons professionele diens en vertrek hier met gevoel dat jy 'n Bakgat-ervaring gehad het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christiaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 417
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 7A and 7B New Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Bakgat Blyplek het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7A and 7B New Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang