Successfully reported

Bali at Scenic Haven Lodge

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Philip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het baie lekker gebly in Bali en sal dit weer doen. Ons het Bali baie geniet. Die kamer was goed ingerig, skoon en netjies. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Luuks, ontspanne. Baie dankie vir 'n pragtige kamer met 'n mooi uitsig. Ons het die kwaliteit beddegoed waardeer, dit het luuks gevoel. 'n Heerlike balkon met voelsang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful service and a beautiful place. Will most definitely be back. Thank you. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly. Baie veilig en sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Vrek oulik. Baie oulik, wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moud
Bali at Scenic Haven Lodge
Beste Tanya, Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is absoluut verheug om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het en dat alles aan jou verwagtinge voldoen het. Om te weet dat jy gemaklik en gelukkig gevoel het, beteken die wereld vir ons span. Dit was werklik 'n plesier om jou te huisves, en ons sien uit daarna om jou binnekort weer te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike verblyf. Vriendelike groete, Bestuur

Marthinus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Memorable, luxurious, peaceful. We had an amazing time at 'Scenic Haven Resort' in Kosmos! The view is something extraordinary and the friendliness of the staff really made our stay exceptional!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moud
Bali at Scenic Haven Lodge
Dear Marthinus, Thank you for the valuable feedback. We highly appreciate your business, and you were a pleasant guest to host. We look forward to creating more memories with you. Thank you, Management

Elsabe C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie opwindend en spesiaal. My seun het sy meisie hier gevra om verloof te raak. Pragtige verblyf, lieflike borrelbad. Beulah was vriendelik en baie behulpsaam om te verseker dat ons die dag vir hulle spesiaal kon maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henriëtta B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Pragtig, ontspannend, pret en uit die boonste rakke. Alles was heerlik, perfek. Die uitsig is asemrowend mooi. Kamers is mooi, netjies en so gemaklik. Dit was so rustig en kalm, en die klientediens was uit die boonste rakke. Hierdie is wel nie 'n plek vir ouer mense of iemand wat sukkel om te loop nie, die gastehuis is teen 'n groot opdraend, jy moet hard opdrane loop en trappe klim om by die kamers uit te kom. Darem is die stafflede meer as gewillig om jou bagasie saam jou te help dra na jou kamer en jou kar. Dan, die internet in die area is 'n algemene probleem in Hartebeespoortdam, so die internet is nie die beste nie, maar dis nie die gastehuis se skuld nie, en baie van die gaste gee negatiewe terugvoering net oor dit en dis nie regverdig teenoor die gastehuis nie. Dit is net ongelukkig 'n plek waar jy wegbreek van alles af om rustigheid te gaan vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Would recommend. The staff was very friendly and accommodating. The owner allowed us to bring our 2 small dogs with us during our stay of one evening. The room we booked had an amazing view and the bed is amazing, which ensured a great night's sleep. Please note that the units are very close to each other and there is a communal kitchen and patio area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Moud
Bali at Scenic Haven Lodge
Dear Stefan, Thank you so much for your kind words and thoughtful feedback! We’re delighted to hear that you had a comfortable stay and that you enjoyed the beautiful view and restful night’s sleep. It was a pleasure to welcome you — and your two furry companions! We’re always happy to accommodate well-behaved pets where possible, as we know how important they are to our guests. We appreciate your note about the layout of our units and communal areas — this helps future guests know what to expect, and we're glad it contributed positively to your overall experience. We hope to welcome you back for a longer stay next time! Warm regards, Management

Dickey V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Baie geniet. Lekker gebly, besonders uitsig oor Harties. Oulike winkels.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Moud Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 130 Paul Kruger Street, Kosmos, Hartbeespoort Dam, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47ca671356bd0f9b392382c8591716d913b3de4352fa714e857709de58a8f31e16916ac493efd5206eb2249a33890c373b9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 155 5 1 4 130 Paul Kruger Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.735249898577 27.852978408337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang