Bali Biasa
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Residensie Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bali Biasa is sentraal geleë in die historiese dorpie Piet Retief Mpumalanga, op die Reënboogroete en sowat 30 km vanaf die Koninkryk Swaziland. Die gastehuis bied luukse verblyf in 'n warm en rustige atmosfeer. Ideale verblyf vir sakereisigers en toeriste.
Die gastehuis beskik oor 17 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, elk met 'n privaat ingang. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het sekere DStv-kanale, 'n gasvryheidskinkbord en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad.
Geriewe by die gastehuis sluit braaigeriewe, wasgoedgeriewe, parkeerplek op die perseel, sekuriteitswag en WiFi-verbindings in.
Piet Retief bied 'n wye verskeidenheid van liggings perfek vir die voël-entoesias. Visvang is nog 'n wonderlike manier om jou tyd hier deur te bring, aangesien die damme, riviere en strome goed gevul is met inheemse geelstert en Natalse geelvin, wat almal uitstekende vlieg- en growwe visvang bied. Gaste het ook toegang tot staproetes soos die Assegai, 'n gewilde roete deur pragtige bergagtige gebiede, die Phongolo Hoogland-roete, en vele ander.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Zyllia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 8 Residensie Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gaste dink Bali Biasa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Residensie Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang