Successfully reported
+26

Bali Hai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 North Beach Road, Westbrook Beach, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bali Hai is 'n moderne Balinese-styl strandfrontwoonstel geleë in 'n kompleks in Westbrook Beach met direkte toegang tot die strand, wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf vir gesinne en vriende bied.

Die woonstel spog met pragtige see-uitsigte en bied slaapplek vir tot 6 gaste in sy 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer het ook toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bied. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan op die balkon ontspan terwyl hulle die pragtige see-uitsigte bewonder. Gaste het toegang tot die kompleks se braai-area en oneindigheidspoel, en hulle kan 'n maaltyd by die restaurant op die perseel geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Westbrook is 'n pragtige Blouvlag-strand met openbare en privaat gedeeltes. Die ligging van Westbrook Beach is ideaal aangesien dit naby Ballito, Umhlanga en die King Shaka Internasionale Lughawe is. Hierdie woonstel bied 'n ideale strandvakansie-oord met talle geriewe op die perseel en maklike toegang tot die strand, wat dit 'n onvergeetlike vakansie-ervaring maak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Tasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 37 North Beach Road, Westbrook Beach, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bali Hai het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 North Beach Road, Westbrook Beach, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA030a512a7e8f6dfc59ae87d692a1ae8101328f9b21eb45935dcab200046075de72ba9bcd75162ad3f85dda90b0d64a0c4c62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 37 North Beach Road Westbrook Beach 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.589192881226 31.172721617549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang