Bali On The Ridge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 268 Mazisi Kunene Road, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bali On The Ridge bied gemaklike begrotingsverblyf in 'n gastehuis in Glenwood, Durban. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Gaste het 'n keuse tussen 12 eenhede, elk met hul eie en suite-badkamer. Elke eenheid beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, lugversorging, TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis spog met 'n gemeenskaplike eet- en leefarea en 'n tuin. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Die Universiteit van KwaZulu-Natal is ongeveer 800 m weg, terwyl uShaka Marine World ongeveer 7.6 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Chetan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 268 Mazisi Kunene Road, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bali On The Ridge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 268 Mazisi Kunene Road, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang