Successfully reported
+41

Balie's Gat Camping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergplaas, Baliesgat Valley, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
  • Vanaf R410 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Balie’s Gat Camping is op 'n plaas sowat 35 km vanaf die dorpie Op-die-Berg in die skilderagtige Koue Bokkeveld. Dit kan slegs met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word.

Balie's Gat Camping bied 4 aparte staanplekke, elk met 'n braai-area, vuurput, waterkraan en skottelgoedwas-staanplek, emmer en droograk. Daar is ook privaat ablusiegeriewe met sonpaneelligte en warm water vir die stort. Gaste moet hul eie tent/e bring.

Daar is 'n rivier met rotspoele op die perseel, en gaste kan gaan stap, velddraf en bergfietsry, want daar is baie paadjies en roetes om te neem. Saans kan gaste die skouspelagtige sterre bewonder.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bergplaas, Baliesgat Valley, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
  • Gaste dink Balie's Gat Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 410
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 410
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergplaas, Baliesgat Valley, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93d07d5aaf795ed5c0ddad36f03db892faf67b8e76f003326a8cf640351651126fc8d12b269e583408f8b09e1fbfb2a7ac2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R410 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Bergplaas Baliesgat Valley 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.745720587063 19.291648864746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang