Successfully reported

Family Holiday House

Marionstraat 26 Tuinwoonstel
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed, 'n waaier, TV en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel en huis kan apart of saam bespreek word en is albei troeteldiervriendelik.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Streng geen rook in die kompleks nie.

Die kompleks het 'n geen-geraasbeleid aangesien dit 'n residensiële kompleks is.

Ons doen nie besprekings vir onbegeleides onder 25's nie.

'n 1-uur skoonmaakdiens is beskikbaar van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Hierdie skoonmaakdiens sluit beddens op, skoonmaak van badkamers, braaiers, en vee en opvee van alle vloere, maar sluit nie skottelgoed in nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Marionstraat 26 Huis
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat vir kinders geskik is. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat teen mekaar gestoot is. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n eetarea, kombuis, sitarea en TV in. Die woonstel en huis kan apart of saam verhyyt word en is albei troeteldiervriendelik.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Braai
Buite
Buitelug
Braai
Buite
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Streng geen rook in die kompleks nie.

Die kompleks het 'n geen-geraasbeleid aangesien dit 'n residensiële kompleks is.

Ons doen nie besprekings vir onbegeleides onder 25's nie.

'n 1-uur skoonmaakdiens is beskikbaar van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Hierdie skoonmaakdiens sluit beddens op, skoonmaak van badkamers, braaiers, en vee en opvee van alle vloere, maar sluit nie skottelgoed in nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Marion Road North, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c47fa4b77967320b6a3fd2e0bbe7534c6fce45a265ce1092a932ceb6a2dd71bf495c2c7295cd761fc7afc1f80a88729d4da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 26 Marion Road North Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536481891715 31.220637958336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang