Ballito Beach Vibes at Ballito Hills
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hills Avenue, Ballito Hills Lifestyle Estate Unit 38, Block 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 430 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ballito Beach Vibes at Ballito Hills is in 'n veilige kompleks in Ballito, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat 'n ontspanne wegbreek naby die see soek.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot tafeltennis, spa-geriewe, 'n gimnasium en 'n gemeenskaplike swembad. Daar is ook 'n speelpark vir kinders en 'n restaurant op die perseel wat spesialiseer in Italiaanse kookkuns. Dit is oop vir middagete en aandete.
Umhlanga-vuurtoring is 30 km van die verblyf af en Kings Park-stadion is 45 km ver. King Shaka Internasionale Lughawe is ook net 14 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Hills Avenue, Ballito Hills Lifestyle Estate Unit 38, Block 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hills Avenue, Ballito Hills Lifestyle Estate Unit 38, Block 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang