Successfully reported
+20

Ballito Hills 169

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Hill Lane, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ballito Hills 169 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in 'n veilige landgoed in Shaka's Rock, Dolfynkus geleë is, met slaapplek vir 4 gaste.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien-droër-kombinasie, mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV. Ontspan op die privaat balkon met 'n ingeboude braai vir buitelugbyeenkomste.

Gaste kan ook toegang geniet tot die landgoed se gimnasium, spa, paddle-tennisbane, staproetes, oerwoudgimnasiums, swembad met 'n see-uitsig, fliekteater, restaurant op die perseel en konferensiegeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Hill Lane, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Hills 169 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Hill Lane, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce4291e1dc2fc8c1d230bbd67cc2a736737de662784907f6c8b8297b252727dcdec080c7599c706381354ac04104e0613f3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1 Hill Lane Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.523401865586 31.207791566849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang