Ballito Hills 366
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hills Avenue, Ballito Hills Lifestyle Estate, Dolphin Coast, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ballito Village 366 is 'n moderne woonstel in 'n veilige kompleks, geleë in die hartjie van Ballito, 'n welgestelde kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale keuse vir 'n paartjie of enkelreisiger.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief.
Gaste kan ontspan op die balkon en toegang geniet tot die gemeenskaplike swembad, speelarea vir kinders, padelbane, gimnasium, restaurant, gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hills Avenue, Ballito Hills Lifestyle Estate, Dolphin Coast, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hills Avenue, Ballito Hills Lifestyle Estate, Dolphin Coast, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang