Ballito Hills 572
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hills Avenue, Ballito Hills Lifestyle Estate, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ballito Hills 572 is 'n heerlike selfsorgvakansiewoonstel in Ballito Hills Lifestyle Estate, aan die Dolfynkus, met slaapplek vir 4 gaste vir 'n ontspanne vakansie.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware in. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met Netflix, YouTube en ander stroomdienste. WiFi-toegang word voorsien.
Gaste kan hul aande geniet deur op die privaat balkon te braai, omring deur lieflike uitsigte. Alternatiewelik kan hulle smul aan 'n wêreld van ontspanning met toegang tot al die landgoedgeriewe, insluitend 'n moderne gimnasium, 'n restaurant op die perseel en swembaddens. Verder verseker die strategiese ligging van die landgoed maklike toegang tot plaaslike winkels, die lughawe en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hills Avenue, Ballito Hills Lifestyle Estate, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ballito Hills 572 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hills Avenue, Ballito Hills Lifestyle Estate, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang