Ballito Hills 824
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hills Avenue, Ballito Hills, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 480 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ballito Hills 824 is 'n stylvolle woonstel in 'n veilige kompleks in Ballito, 'n welgestelde kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir 'n ontspanne gesinswegbreek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV en 'n gemaklike rusbank in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Vir ekstra gerief is daar ook 'n wasmasjien.
Gaste kan toegang tot gratis WiFi en veilige parkering geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Hills Avenue, Ballito Hills, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hills Avenue, Ballito Hills, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang