Successfully reported
+10

Ballito Manor 201

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102B Compensation Beach Road, Ballito Manor Complex, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ballito Manor 201 is in Ballito aan die Dolfynkus geleë en bied gerieflike verblyf aan 8 gaste. Hierdie ruim en goed ingerigte woonstel is die ideale bestemming vir 'n ontspanne strandwegbreek.

Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Een van die en suite-badkamers het 'n stort en die ander een het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke waar gaste agteroor kan sit, ontspan en gehaltetyd saam kan deurbring.

Die woonstel spog ook met 'n balkon of stoep waar gaste die vars seebriesie kan geniet. Of gaste nou op soek is na 'n prettige gesinsvakansie of 'n rustige wegbreek by die see, Manor Gardens 3201 bied 'n heerlike tuiste weg van die huis aan die pragtige Dolfynkus.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Corelize K
5.0
Lekker gerus. Ons het heerlik gebly - ligging is uitstekend. Maklike strandtoegang sowel as toegang by woonstel.
Sep 2025
Ilze C
Gesin met klein kinders
5.0
Ons kan hierdie plek met groot vrymoedigheid aanbeveel en sal beslis weer kom! Ons het ’n heerlike tyd in Ballito Manor gehad! Die verblyf was uitstek...
Sien meer
Jul 2025
Henk P
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker naby strand en mooi see uitsig. Baie netjies, mooi uitsig, baie spasie, gerieflik vir bagasie.
Jul 2025
Louise N
Gesin met tieners
5.0
The bedrooms are well-appointed, and the beds are exceptionally comfortable. Unit 201 is in a fantastic location. From the balcony, all...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Deon V
Saam met vriende
5.0
We will definitely book this accommodation again. We had an awesome weekend. Very nice location and awesome apartment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 102B Compensation Beach Road, Ballito Manor Complex, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Manor 201 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102B Compensation Beach Road, Ballito Manor Complex, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca88012c5b4518c3152b73ddcf6f09216c70d933e62326747eb7e4ea03f52b89bf4852505e3fb28ccdec08236d33ac1fdbcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 102B Compensation Beach Road Ballito Manor Complex 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532020088603 31.222718227148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang