Ballito Manor View 406
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Apr 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R3 360R3 024 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ballito Manor View 406 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die vierde verdieping op die strandfront by Willard Beach, Ballito. Die woonstel bied privaat strandtoegang en bied slaapplek aan tot 6 gaste.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede en suite het 'n stort en die derde en suite het 'n bad. Daar is 'n aparte gastetoilet beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Neem asseblief kennis dat Wi-Fi beskikbaar is.
Gratis veilige parkeerplek en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad word op die perseel voorsien. 'n Kragopwekker is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 361
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ballito Manor View 406 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang