Ballito Manor View 502
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 922R2 630 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ballito Manor View 502 is 'n lieflike woonstel op die vyfde verdieping, 'n veilige kompleks op die strandfront by Willards Beach, Ballito. Dié woonstel spog met privaat strandtoegang en akkommodeer tot 4 gaste.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n balkon wat na die see kyk. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Boonop is daar 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas en mikrogolf, asook eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Media Box en DStv Now. Die woonstel het 'n balkon met see-uitsigte en bied 'n gasbraai.
Gaste kan WiFi, 1 veilige onderdakparkeerplek en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel geniet. Daar is geen lugversorging in die eenheid nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 361
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ballito Manor View 502 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang