Successfully reported
+34

Ballito View

Selfsorg
Spesiale Aanbod 16% af

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 4 Feb 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Compensation Beach Road, Unit 10 Ballito View, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 R1 417 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ballito View is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Ballito. Die woonstel spog met 'n gedeeltelike see-uitsig en is oorkant die strand en die Village Spar geleë. Dit is stapafstand vanaf restaurante en kroeë en reg aan die begin van 'n promenade wat 4 km lank is.

Dié woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea, eetarea en kroeg het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Elke slaapkamer het 'n slim-TV en gratis WiFi.

Die kroeg lei na 'n groot kuierdek met 'n ingeboude braai en sitplek. Gaste het toegang tot 2 aangewese parkeerplekke. Die perseel is met 'n alarmstelsel toegerus en daar is 'n opsigter vir gemoedsrus.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 105

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 13 Compensation Beach Road, Unit 10 Ballito View, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 417
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 417
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 417
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Compensation Beach Road, Unit 10 Ballito View, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9a308031d509b97888f60f7092815a4f907de6e0cda3d77df605800673bce92e2fc5b7e4cbef433243cf48b35f9805ec147?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 417 per nag (plek vir 4) 13 Compensation Beach Road Unit 10 Ballito View 4200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.543594792473 31.215120749009
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang