Successfully reported
+20

Ballito Village 428

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas Crow Drive, Ballito Village, Ballitoville, Kwazulu-Natal, South Africa, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

428 Ballito Village is 'n heerlike selfsorg-vakansiewoonstel in Ballito Village Estate, aan die Dolfynkus. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat die skoonheid van Ballito wil geniet, of vir sakereisigers wat die area op werksreise besoek.

Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank, en die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan aande geniet deur te braai op die privaat balkon, omring deur pragtige uitsigte. Alternatiewelik kan hulle die landgoed se ontspanningsgeriewe geniet, insluitend 'n moderne gimnasium, restaurant op die perseel en swembad. Die landgoed se strategiese ligging verseker maklike toegang tot plaaslike winkels, die lughawe en die strand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Douglas Crow Drive, Ballito Village, Ballitoville, Kwazulu-Natal, South Africa, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Village 428 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas Crow Drive, Ballito Village, Ballitoville, Kwazulu-Natal, South Africa, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40cd49df127462cf78348aaffde89a5a04204b43b9cde9955ed9c58220f95678bbd65d3b1601f92e309544b7e7b7f78938d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Douglas Crow Drive Ballito Village 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532411356571 31.194928310667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang