Bally Duff Haven
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Plot 3 Bally Duff, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bally Duff Haven is 'n ruim kothuis met 'n grasdak in Bethlehem, 'n stad in die oostelike Vrystaat, langs die Liebenbergsrivier in 'n vrugbare vallei.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n kindermatras. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Die kothuis is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n eetarea, gemaklike rusbanke en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maureen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Plot 3 Bally Duff, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink Bally Duff Haven het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Plot 3 Bally Duff, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang