Balooga 28
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 125 Marine Drive, Balooga Bay, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 355 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Balooga 28 kyk uit oor 'n afgesonderde baai net 'n paar minute van Margate se hoofswemstrand af. Die eenheid het skouspelagtige uitsigte oor die see. Ruim balkonne wat uit die sitkamer en hoofslaapkamers oopmaak, is 'n ekstra bonus wat buitelewe deel van die vakansie-ervaring maak.
Die eenheid het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed, slaapkamer 2 beskik oor 'n dubbelbed en slaapkamer 3 beskik oor 2 stapelbeddens. Al die slaapkamers is toegerus met plafonwaaiers. Die eenheid het 2 badkamers met óf 'n stort óf 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en wasmasjien in. Die sitarea het sitplek in die eetkamer vir 6 mense, 'n knus rusbank en 'n slim-TV (eie stroomaanmeldings word vereis) asook gratis WiFi vir gaste se gebruik.
Die sitkamer en hoofslaapkamer lei na 'n balkon met uitsigte oor die see. Daar is 'n gasbraai vir gaste om te gebruik. Die eenheid het 'n motorhuis en 1 oop parkeerplek.
Die kompleks is beveilig met 24 uur-sekuriteit en bied 'n gemeenskaplike swembad en maklike toegang tot die strand en rotspoele. Die bekende Margate-hengelpier is net om die draai geleë, en naby alle geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 208
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 125 Marine Drive, Balooga Bay, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Balooga 28 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 125 Marine Drive, Balooga Bay, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang