Successfully reported
+19

Baltimore Beach Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Oyster Drive, Boggoms Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Baltimore bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers en see-uitsigte, naby die strand in die klein kusdorpie Boggomsbaai, net suid van Mosselbaai.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed, en die tweede en derde slaapkamers het twee enkelbeddens. 'n Kampeerbedjie word ook voorsien. Die badkamer het 'n bad en 'n stort met 'n aparte toilet. Die eetarea is toegerus met 'n eetkamertafel met sitplek vir 8, en die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. 'n TV met DStv is beskikbaar vir gaste se vermaak. Gaste kan see-uitsigte vanaf die boonste balkon geniet en toegang hê tot braaigeriewe en veilige parkering.

Boggomsbaai is 30 km van Mosselbaai af geleë en is naby die Gouritzriviermonding. Daar is geen winkel in Boggomsbaai nie; die naaste winkel is in Vleesbaai, 9 km weg. Die dorpie spog met 'n lang strook goue strand wat kilometers ver strek, ideaal vir lang wandelings en die kans om die voëllewe, veral die oestervangers, te aanskou. Hierdie stuk kuslyn is deel van die Oestervanger-roete, 'n gewilde 5-dae-roete wat wêreldwyd hoog aangeskryf word vir sy kusuitsigte en biodiversiteit. Besienswaardighede en aktiwiteite in en om Boggomsbaai sluit in Fransmanshoek-bewarea, Tuinroete-wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, Mosselbaai Gholfklub en walviskyk.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
DStv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wihan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 24 Oyster Drive, Boggoms Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baltimore Beach Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 250
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 250
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Oyster Drive, Boggoms Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NmUxZjhhLTA3MzMtNGQwOC04OTNlLTE3YmJhOWY2ZjFjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 24 Oyster Drive Boggoms Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.26517565006 21.913009690807
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang