Successfully reported
+23

Bambelela Lodge

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R24, Waterkloof Farm 305 Portion 345, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bambelela Lodge bied eksklusiewe oornag- en selfsorgverblyf in Rustenburg, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste kan kies uit 'n verskeidenheid van 19 elegante suites, elk smaakvol gemeubileer met koninggrootte- of twee enkelbeddens en met en suite-badkamers met beide 'n bad en 'n stort. Die suites is toegerus met kwaliteit linne en handdoeke en bied privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, 'n muurgemonteerde TV met geselekteerde DStv-kanale, en 'n klein kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en gratis WiFi-toegang.

Die rustige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, met oorvloedige voëllewe en inheemse bome wat die rustige atmosfeer versterk. Gaste kan die hoofswembad, twee kindervriendelike swembaddens en 'n ruim kinderspeelplek geniet. 'n Verskeidenheid ontbytopsies is daagliks beskikbaar, terwyl middagete, aandete en wasgoeddienste op aanvraag teen 'n bykomende koste gereël kan word. Veilige parkering op die perseel word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • R24, Waterkloof Farm 305 Portion 345, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Bambelela Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R24, Waterkloof Farm 305 Portion 345, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA551ad3026f1ebdbc9fded77c6b26651afc431de536f62ff1306d532ad1b2baabbc448f1ab86eee31208abc6cbaee87043251?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 R24 Waterkloof Farm 305 Portion 345 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.729496880403 27.265529036522
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang