Successfully reported

Bamboesbaai Strandhuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andre M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Enjoyed our time at Bamboesbaai and can highly recommend. The accommodation is excellent, spacious and very well located with all the amenities you could wish for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
Kort verblyf
4.0
Okt 2025

Huis goed ingerig, maar het 'n paar veranderinge nodig. Huis baie goed ingerig. Het dit geniet, veral die seeview uit die kamers. Ruim vertrekke en beddegoed baie lekker. Kombuis baie volledig wat toebehore betref. Genoeg parkeerplek. Toesighouer baie vriendelik. Aanbevelings: Trappe egter baie gevaarlik. Te steil binne, nie op standaard nie. Buite trappe baie glyerig met reën. Ander teel miskien. Familielid het gegly van bo tot onder. Gelukkig nie seergemaak nie. Inkom ook die stepdown trappie duidelik aandui. 'n Klein vrieskas miskien insit vir groot groep, nogals 'n probleem as elkeen sy eie vleis en goed bring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Katarina H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Wow! Great house, breathtaking location! What a fantastic location - breathtaking view, and only a stone throw away from the beach! For larger groups (3 couples or 2 couples with kids) plenty of space as 3 rooms sleep 9 persons - 2 en-suite bathrooms also featuring additional outside showers so plenty of privacy! A wonderful stay, located to beautiful locations to visit - don't miss a visit to the local restaurant on the other side of the bay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Pragtige plek. Rustig en het alles en nog meer wat 'n mens kon voor vra. Ons het die rustigheid baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delia D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Heerlike plek met puik uitsig! Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devilliers B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2021

Heerlike Weskus-kuier. Die verblyf is luuks, alle toerusting op hul plek, skoon en netjies en die uitsig en ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marnus V
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2021

Awesome plek vir awesome vakansie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jurie G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2021

Baie lekker gekuier saam met vriende in 'n gerieflike huis. Baie lekker gekuier saam met vriende in 'n gerieflike huis. Ten spyte van onweer, kon ons op die stoep braai en kuier deur die stoep se blinders toe te maak. Skoon en netjiese huis, vriendelike diens, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Retha V
Kort verblyf
4.0
Okt 2021

Heerlike huis vir familiekuiers! Ons het baie lekker gekuier by Bamboesbaai met kinders en grootouers en daar was oorgenoeg spasie vir almal. Die see-uitsigbraaistoep is 'n wenner!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

A home away from home. Very pleasant home and we had a great time together as a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Marie Tredoux Crescent, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bd4ec6abb0693835a393a4a88874b967eb8b6f16d85f6b060eb0349b6640904c19cdc0c50c79153fbfe7add665aee9ab7c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 13) 51 5 1 5 3 Marie Tredoux Crescent Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.966271869244 17.887487991402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang