Bamboo Lane
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Nobbs Road, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bamboo Lane bied 'n kalm en stylvolle selfsorg-toevlugsoord in 'n stil en veilige buurt in Summerstrand, Gqeberha, binne 1 km van die strand, winkels en restaurante. Dit is gerieflik geleë naby die Nelson Mandela Universiteit en Pearson Hoërskool.
Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n induksiestoof, yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n toesluitmotorhuis met afstandbeheerde toegang.
Gaste kan reëlings tref om die onderdakstoep en braai-area te gebruik, indien die weer dit toelaat. Die eiendom maak gebruik van 'n sonkrag-geiser om elektrisiteitskoste te verminder, wat warm water met matige druk verskaf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Nobbs Road, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Nobbs Road, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang