Successfully reported
+50

Banana Beach Club B3

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Mrt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Toucan Street, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 R1 035 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Banana Beach Club Bungalow 3 is 'n bekoorlike kothuis in Melville, Port Shepstone, aan die gewilde Hibiscus-kus. Dit bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is gerieflik naby die strand, wat dit 'n uitstekende keuse maak vir gesinne en vriende wat op soek is na vakansieverblyf.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die leefarea 2-kinderbanke insluit. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Showmax en DStv. Die kothuis maak oop op 'n patio met buitemeubels en 'n ingeboude braai.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die gedeelde geriewe binne die kompleks sluit 2 swembaddens, 'n trampolien, 'n klimraam, 'n vlugbalbaan, 'n putt-putt-baan, 'n snoekertafel, tafeltennis en 'n sokkerveld in. Wasgoeddienste is ook op die perseel beskikbaar teen 'n ekstra fooi per was.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Toucan Street, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Banana Beach Club B3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Toucan Street, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA835b9918471f96616030986eb3260c4c520380cc66590a809c3be650d74c96a1ca00356da3ba2419c6054f055725e672dfea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Toucan Street Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.661895489261 30.515507724308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang