Successfully reported
+27

Banana Beach Club C3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Toucan Street, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Banana Beach Club C3 is 'n selfsorgrondawel wat in Melville aan die gewilde Hibiscus-kus tussen Hibberdene en Port Shepstone geleë is. Banana Beach Club bied 'n waarlik pretvolle en ontspannende ervaring. Dit is net 50 m van die strand af geleë met direkte toegang tot die promenade en bied 'n aangename vakansie vir die hele gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders en gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n 4-plaat-gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas insluit. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n slimboks. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n trampolien, 'n oerwoudgimnasium, 'n vlugbalbaan, en 'n putt-putt-baan, asook onderdakparkeerplek. Daar is 'n wassery op die perseel vir jou gerief teen 'n minimale fooi.

Gaste wat by Banana Beach Club bly, kan 'n verskeidenheid prettige aktiwiteite geniet, insluitend putt-putt, tafeltennis, en meer. Neem asseblief kennis dat om van hierdie geriewe gebruik te maak, jy jou eie toerusting sal moet saambring, soos putters, gholfballe, en tafeltenniskolwe ens.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Toucan Street, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Toucan Street, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb10fae2f7bc947ffc6e7cd9e3f6a3924b609ee8b87718d7a44f8f2396ea2528d3c21e363ef172f3c453a239f8c6d895b6fbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 4) 1 Toucan Street Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.660644048456 30.516422894057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang